Pick your own Figs - Porterville Markdag
Daar word 'n eerste "pick your own figs" dag in Porterville gehou op Saterdag, 23 Februarie 2013. Hierdie dag gaan gekombineer word met 'n "Proudly Porterville Market" in die Porterville NG Kerksaal. Daar gaan ook 'n Figfun stalletjie wees, waar aanwysings en alle reëlings rondom die vye pluk deurgegee gaan…
